Anrinѐ Oerlemans van Hoërskool Menlopark spog met agt onderskeidings.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Elon Musk inspireer Eduan om ook ʼn verskil te maak
Eduan Bruwer van Hoërskool Marais Viljoen het onderskeidings in elkeen van sy matriekvakke losgelaan.
Alissa wil woeker met haar talente
Haar akademiese sukses skryf Alissa toe aan toewyding, gedrewenheid om suksesvol te wees en die voorbeeld wat haar ouers vir haar stel.
Probleemoplossing is Ruben se kos
“My pa wys my watter tipe man ek eendag vir my vrou behoort te wees.”
Michael streef na geluk en ʼn sorgvrye lewe
Michael Beukman van Hoërskool Noordheuwel gaan die toekoms tegemoet met agt onderskeidings.
Juan wil motors ontwerp
Juan is ʼn kranige tennisspeler en beplan om eendag professioneel tennis te speel.
Met risikobestuur wil Marinda ʼn verskil maak
Marinda was vir vyf jaar lid van Afrikaanse Hoër Meisies se jeugorkes en fluitensemble.
Bennert kry 9 A’s danksy harde werk en genade
Sy grootste rolmodel is Angus Buchan.
Christo glo jy moet toegewyd tot God leef
Christo beskryf homself as ʼn toegewyde kind van God wat ʼn passie het vir mense en wat graag op eenvoudige maniere ʼn merk wil maak in mense se lewens.
Isabella wil die wêreld ʼn beter plek maak
Isabella was die onderhoofmeisie van die Hoërskool Menlopark.
Mediese loopbaan wink vir Harm
Harm help graag ander mense.
Jani glo alles gebeur soos dit moet gebeur
“Ek droom al van kleins af daarvan om ʼn dokter te word en ek het in gr. 11 ernstig daaraan begin werk om hierdie droom te verwesenlik,” sê sy.
Graeme sien uit daarna om mense as dokter te help
Graeme is aan die einde van gr. 11 met tipe 1-diabetes gediagnoseer.
Hoofseun palm 9 A’s in
Hy skryf sy akademiese sukses toe aan harde werk, toewyding en fokus.
Jasper het groot planne vir die toekoms
Jasper beoog om in sy susters se voetspore te volg en meganiese ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria te gaan studeer.
Selfs ernstige siekte kry Suné nie onder
In gr. 10 het Suné só siek geword dat sy vir vier weke amper nie skool kon bywoon nie, maar sy kon ondanks ‘n harttoestand presteer in die matriekeindeksamen.
Só lyk matriekuitslae vir 2017
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Donderdagaand die uitslae van die 2017 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen bekendgemaak.
Matriekuitslae: Minister maak vandag aankondiging
Angie Motshekga, minister van onderwys, maak laat Donderdag 2017 se matriekuitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen bekend.
IEB-slaagsyfer beter as vorige jaar
Die slaagsyfer vir matrikulante wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen geskryf het, het effens verbeter vergeleke met verlede jaar se slaagsyfer.
Afrikaans se 2de vraestel wissel van kopkrap tot kleitrap
“Die lang vraag van Onderwêreld en Krismis van Map Jacobs was billik, maar die kort vrae het hier en daar matrieks laat kopkrap.”