Daniellé Botes is lief vir wiskunde, een van die vyf vakke waarin sy ʼn onderskeiding behaal het.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Die beste matriek van 2023 is …
Melissa het aan Maroela Media gesê sy het groot verwagtinge vir haar finale uitslae gehad, aangesien sy die afgelope paar jaar baie tyd en werk in haar studies gesit het.
Slimkop presteer steeds, al sterf ma skielik
Lanique Lubbe se ma is in Junie verlede jaar, kort voor haar chemie-vraestel, oorlede. Sy kon egter steeds ses onderskeidings inpalm.
Sewe A’s vir Taylor ná uitdagende jaar
Dit was vir Taylor swaar om te fokus op haar eksamen, omdat sy bly dink het aan haar suster. Nietemin het sy sewe onderskeidings in die eindeksamen behaal.
Pa se dood motiveer matriek
Dié skrander leerder het hard gewerk vir ʼn universiteitsbeurs omdat haar pa nooit die geleentheid gehad het om aan ʼn universiteit te studeer nie.
Slim Igno wil ‘ʼn verskil maak’
Hierdie middelkind van drie wou graag goed presteer om keuring vir medies te kry.
Ané se pa motiveer haar vanuit tronk
Ané se pa is skuldig bevind aan moord nadat hy homself teen rowers langs die pad verdedig het. Met puik matriekuitslae agter haar naam, wil sy nou graag regte gaan studeer.
Moot-matriek se somme klop – altyd!
Jean Goodey van Hoërskool Oos-Moot in Pretoria het naasbeste in die land gevaar met wiskunde.
Agt A’s vir Menlo se hoofmeisie
Sheliza de Wet wil in haar pa se voetspore volg, daarom dat sy vanjaar medies aan die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
Heinrich wil passie vir wiskunde én woorde uitleef
Heinrich de Villiers gaan vanjaar aktuariële wetenskap studeer, maar wil eendag graag fiksieboeke skryf.
Agt A’s midde trauma van egskeiding
“Geen uitdaging is onoorkombaar met Jesus aan jou kant nie. Hy het my krag gegee wanneer ek regtig gevoel het ek gaan nou opgee.”
Leer ‘kom nie natuurlik’ vir Zwarrie met agt A’s
Logan du Toit se grootste vrees is dat hy nie sy volle potensiaal bereik nie.
ADHD stuit nie dié slimkop
Erica van Staden het agt onderskeidings ingeoes.
‘Plaasmeisie’ spog met agt A’s
Lané Botha gaan optometrie studeer, want sy hou meer van mense as van syfers.
Sewe vakke ‘net nie genoeg’
Hannah du Plessis van die Hoërskool Pearson in Gqeberha het hard gewerk vir haar nege onderskeidings.
Nege A’s danksy harde werk, tydsbestuur
Shani Jansen van Rensburg is nie net slim nie, maar ook ʼn kranige netbalspeler.
Mia vir president!
Met nege onderskeidings wil Mia le Roux graag eendag help om die land te regeer.
Slimkop wil ander deur onderwys inspireer
Nina Kriel se wiskunde-onderwyser het by haar ʼn liefde vir die vak gekweek. Met tien onderskeidings in die sakkie, wil sy eendag dieselfde vir toekomstige skoliere doen.
Blink toekoms wink vir Annalette, met 11 A’s
Annalette du Plessis van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria meen dit is haar roeping om ʼn dokter te word. En sy wil in Suid-Afrika werk.
Matrieks se prestasie ‘prysenswaardig midde groot uitdagings’
Die matriekklas van 2023 het grotendeels uit kandidate bestaan wat swaar getref is deur die Covid-19-pandemie en ander groot uitdagings en daarom is hul prestasie prysenswaardig.