Een voorstel was dat Eskom beurtkrag elke aand, van Sondag tot Donderdag, tussen 19:00 en 23:00 sal opskort. Dit sal leerders in staat stel om vir die eksamen voor te berei wat hulle die volgende dag moet aflê.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Afrikaans-matriekvraestel vol verrassings
Moeilike terminologie en talle insigvrae kon sommige leerders laat kopkrap.
Matriekeksamen skop af met ‘billike’ vraestel
Matrieks het Woensdag Engels geskryf en ʼn kenner meen daar was wel een of twee moeilike vrae om te beantwoord.
Dis ‘merke, gereed …’ vir matriekeksamen
Werkers wat betrokke is by die druk van vraestelle moes ook vertroulikheidsooreenkomste teken, nadat matriekvraestelle verlede jaar uitgelek het.
Matriekeksamen begin vroeër weens verkiesing
Die raad van onderwysministers het ʼn spesiale vergadering gehou waartydens die besluit geneem is.
Ouers, help só jou matrikulant deur die eindeksamen
Die spanning wat ʼn matrikulant se eindeksamen vir ouers en die res van die huishouding meebring, word dikwels misgekyk.
Só lyk ‘n skool met ‘n 0%-matriekslaagsyfer
“Omdat hierdie skole so klein is, het hulle dikwels nie genoeg vakspesialiste op die personeel nie.”
Kanse op matrieksukses beste in Gauteng en Vrystaat
Die minister het uitgewys dat die redes waarom leerders die skool verlaat voordat hulle matriek verwerf het, kompleks, uiteenlopend en dikwels op ‘n persoonlike vlak hartseer maar verstaanbaar is.
‘Wolkskool het alles soveel makliker gemaak’
Haar raad aan die matrieks van 2021: “Vertrou jou onderwysers. Hulle wil ook hê jy moet slaag en presteer.”
Noordwes-toppresteerders kry hupstoot met skootrekenaars
Sedert 2013 het 145 matrieks skootrekenaars ter waarde van R1,3 miljoen ontvang.
Dié Afrikaanse skole vir topprestasie vereer
Die SOS sê die skole se sukses is te danke aan moedertaalonderrig én gebalanseerde kultuuroordrag wat waardes vestig wat leerders lewenslank suksesvol maak.
Wat de faffie? Dak toe met Klofie-hoof oor uitslae
Die Hoërskool Waterkloof in Pretoria se matriekgroep het gesamentlik sowat 1 046 onderskeidings behaal en is as die topskool in Gauteng aangewys.
Uitslae van dié vakke wek kommer
Die SOS gaan ʼn versoek aan die departement van basiese onderwys rig om ʼn amptelike ondersoek na dié vakke te doen.
SOS-matriekverslag: Dié skole presteer ondanks uitdagings
Toppresterende Afrikaanse skole het oor die algemeen hul slaagsyfer ge¬handhaaf en in die meeste gevalle hul getal onder¬skeidings verhoog.
Meer skole waar niemand slaag ‘kommerwekkend’
Sowat die helfte van die skole waar geen enkele leerder matriek kon deurkom nie, is in Limpopo.
‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
“Toe ek uiteindelik my sertifikaat in my hande vashou, het ek amper in trane uitgebars.”
Einstein moet ligloop vir SA topmatrikulant
Reynhardt Buys het op die ouderdom van drie al koerant gelees.
Matriekuitslae wys ‘veerkragtigheid’ van leerders
Daar is wel kommer oor die daling in die getal leerders wat vakke soos wiskunde neem.
Gemengde reaksie op matriekuitslae
Die DA sê die werklike slaagsyfer is 44,1%.
Matrikulant, jou loopbaanreis begin hier
Aansoeke vir voorgraadse studies is nog tot Dinsdag 2 Maart oop.