Jade Reynolds het ʼn tweejaar-sillabus van die Cambridge International-eksamen in een jaar voltooi deur haarself tuis te onderrig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "matriekuitslae"
Is daar suksesverhale van leerders met spesiale behoeftes in SA skole?
Daar is suksesverhale van leerders met spesiale behoeftes, maar hierdie sukses kom nie noodwendig maklik nie en gaan met vele uitdagings gepaard.
Twee dosyn A’s vir slimkop-tweeling
Christiaan Botes van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het 14 onderskeidings in verlede jaar se eindeksamen losgeslaan, terwyl sy tweelingsuster, Carla, 10 onderskeidings gekry het.
Wes-Kaap spog met drie topmatrikulante
Ulrich le Roux van Hoër Jongenskool Paarl is aangewys as die toppresteerder onder vanjaar se matrikulante.
Luister: Afrikaanse skole ryg onderskeidings in
Ondanks die “kinkel” in hul matriekjaar het leerders wat hard gewerk en deurgedruk het, nou die vrugte van hul werk gepluk.
Matrieks: Só lyk ‘ware’ syfers
Verskeie kenners meen die slaagsyfer wat die departement van onderwys bekend maak, is “misleidend” en dat ʼn onseker ekonomiese toekoms vir die meeste matrieks voorlê.
Matrieks vaar effe beter in 2021
Die meeste leerders nog ooit het met matriekvrystelling geslaag.
Matriekuitslae sal ‘skade van pandemie weerspieël’
Die VF-Plus verwag ’n daling in die slaagsyfer van die 2021-matriekgroep, wanneer die uitslae Donderdagaand bekendgemaak word.
CVO-, Curro-skole se matrieks presteer goed
Die matriekklas van 2021 word geloof vir hul besondere vasberadenheid en die uitdagings wat hulle weens die koronaviruspandemie te bowe gekom het.
Sacai-matrieks vaar al beter in eindeksamen
Sacai-kandidate het in die afgelope matriekeksamen ʼn gesamentlike 990 onderskeidings verwerf, ʼn beduidende 195,5%-verbetering op die vorige jaar.
Video: ‘Dit gaan oor meer as net matriekuitslae’
“Wat ons met dié saak reggekry het, was om ’n pen in die grond in te slaan.” Kyk na die video oor partye se reaksie hier:
IEB: Matriekslaagsyfer effens hoër
“Die klas van 2021 verdien werklik die lof wat hulle ontvang.”
Gehalte van vraestelle ‘verbeter merkbaar’ – Umalusi
Onverwerkte punte vir meer as die helfte van die matriekvakke is vanjaar aanvaar, hoewel 28 van die vakke se punte opwaarts aangepas is.
Matriekuitslae: ‘Ons sal by hof se besluit berus,’ sê departement
Die departement van basiese onderwys het gesê hy sal in die lig van die jongste verwikkelinge rakende die bekendmaking van die 2021-matriekuitslae en dreigende litigasie by die beslissing van die hof berus.
Lesufi ‘misken’ Afrikaanse skole se prestasie
Die Gautengse LUR vir onderwys sprak gʼn sprook oor Afrikaanse skole wat die meeste onderskeidings in die provinsie ingepalm het nie.
‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
“Toe ek uiteindelik my sertifikaat in my hande vashou, het ek amper in trane uitgebars.”
Nasionale syfers vir matriekeksamen bekendgemaak
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het Maandag amptelik die uitslae van die 2020-matrieks aangekondig.
Matriekuitslae: 99%-slaagsyfer vir CVO-skole
“Dit is weer ʼn bewys dat leerders wat hard werk en die kennis wat hulle geleer het goed kan toepas, goed in die IEB-eksamen presteer.”
IEB: Effens minder matrikulante slaag
Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) het Vrydag sy matriekeksamenuitslae bekend gemaak.
Matrieks 2020: Maroela is die plek waar jy jou uitslae kan kry
Maroela Media kan vir jou ’n kennisgewing per SMS en e-pos stuur sodra jou matriekuitslae gepubliseer is.