ʼn 19-jarige matrikulant is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy en twee vriende glo inwoners van Soweto geteister het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "matrikulant"
Kuruman-matrikulante gederegistreer
Meer as 450 matrikulante van Kuruman in die Noord-Kaap is gederegistreer om vanjaar hul matriekeksamen af te lê.