“Daar is nou baie emosies en dit gaan tyd neem om Matthew se dood te verwerk. Hulle kry egter baie ondersteuning uit alle oorde uit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Matthew Ryan Olivier"
Soektog na vermiste seuntjie eindig tragies
Die soektog na die vermiste Matthew Ryan Olivier is Dinsdag afgelas nadat sy liggaam in ʼn leivoor gevind is.
Groot soektog na vermiste Krugersdorp-seuntjie
ʼn Groot soektog is van stapel gestuur na die vyfjarige Matthew Ryan Olivier wat Sondagaand op Groenplaas in die Tarlton-omgewing naby Krugersdorp in Gauteng verdwyn het.