“Die ontvangers vergestalt nie net die graduandi-kenmerke waarmee ons graag ons studente wil toerus nie, maar ook die eienskappe waarmee ons die toekoms wil aanpak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Max du Preez"
Nuuskommentaar: Zuma, Max en bekke wat moet jêm (of dalk kasterolie?) kry
Pres. Jacob Zuma het hom met een van sy omstrede uitlatings weer ’n klag van haatspraak by die Menseregtekommissie op die lyf geloop. En vanuit ʼn ander oord spoel Max du Preez ook weer sy mond teenoor AfriForum en Solidariteit uit.
Die geleenthede wat hedendaagse krisisse ons bied
Op die keper beskou, is al die krisisse rondom ons geleenthede wat God aan ons bied en waarop ons geroepe moet wees om in gehoorsaamheid te reageer. Dit is goed om te weet dat God nie net die verskeie krisisse oor ons pad bring nie, maar ook vir elke krisis ʼn besondere uitkoms gee.
Nuuskommentaar: Wie veg nou vir Grondwet? Gaan Afrikaans sy grondwetlike regte oorleef?
Die eertydse grootste aanhangers van die Grondwet raak skynbaar nou ál stiller oor die Grondwet wanneer transformasie gedryf word, terwyl diegene wat skepties oor die Grondwet was, dikwels juis daarop terugval om kulturele en staatkundige regte te bestendig.
Max du Preez sluit by News24 aan
Die voormalige rubriekskrywer vir die Independent Media-groep, Max du Preez, gaan by die span van News24 aansluit.
Max du Preez verlaat mediagroep na verskoning oor Zuma-rubriek
Die joernalis Max du Preez het aangekondig dat hy nie langer rubrieke vir die Independent Media-groep sal skryf nie omdat hulle om verskoning gevra het vir ʼn rubriek waarin Du Preez vir president Jacob Zuma gekritiseer het.
‘De Kock moes parool kry’
Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock moes op parool vrygelaat geword het, het Max du Preez, skrywer en politieke ontleder, Vrydag in ‘n opiniestuk op die voorblad van Beeld gesê.