Minstens een persoon is beseer nadat ‘n groep gewapende mans Dinsdagoggend die Vodacom-selfoonwinkel in Northpark Mall, in die noorde van Pretoria, beroof het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mayville Mall"
Rowers slaan toe op PTA-winkelsentrum
Die polisie het Donderdag ʼn beroep gedoen op mense om op die uitkyk te wees vir ʼn wit bakkie nadat ʼn gewapende rooftog omstreeks 13:00 by Mayville Mall in die noordweste van Pretoria plaasgevind het.