Letisia Niemann is inderhaas na ʼn hospitaal geneem, waar sy ʼn ruk later gesterf het.
Alles vir die sleutelwoord "Mbombela"
Grootouers aan die brand gesteek ná dood van kleinseun
Die egpaar is gekonfronteer oor die dood van hul 18-jarige kleinseun nadat sy liggaam in die bosse naby hul huis gevind is.
2 konstabels vas vir korrupsie
“Hulle het gedreig om hom in hegtenis te neem en op sy vragmotor beslag te lê as hy nie die omkoopgeld betaal nie.”
Premier wil Madiba-standbeeld ‘verbeter’
Die premier van Mpumalanga het die LUR vir kuns en kultuur versoek om die standbeeld van wyle pres. Nelson Mandela “reg te maak sodat dit meer soos hy kan lyk”.
Dodetal in gru-botsing styg tot 15
Die botsing het Vrydagaand omstreeks 19:30 naby Matsulu op die nasionale pad tussen Mbombela en Malelane gebeur toe een van die bestuurders ʼn ander voertuig probeer verbysteek het.
Minstens 14 sterf glo in botsing
Die botsing tussen twee vragmotors, ʼn minibus en ʼn passasiersmotor het naby Matsulu gebeur.
Motorverkoopsman gevonnis vir bedrog
Mark Donovan Bezuidenhout (45), ʼn werknemer van Imperial Toyota, het die bedrog tussen Januarie 2011 en Junie 2014 gepleeg.
Wimpy: ‘Geen tekens van peuter met kos’
Wimpy i’langa Mall in Nelspruit, Mpumalanga, het reageer op bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos by dié tak van dié restaurantgroep gekry het.
Herrie oor beweerde ‘ontlasting’ in Wimpy-kos
Die restaurantgroep Wimpy sê hy het ʼn volledige ondersoek begin ná bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos van dié…