Dlamini is in hegtenis geneem nadat hy daarvan beskuldig is dat hy tydens die opspraakwekkende FeesMustFall-betogings in 2016 deelgeneem het aan openbare geweld en ʼn polisiebeampte aangerand het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mcebo Dlamini"
#FeesMustFall: Dlamini-saak weer uitgestel
Die saak teen die studenteleier Mcebo Dlamini, waar hy tereg staan op aanklag van openbare geweld, aanranding, diefstal, opsetlike saakbeskadiging en dat hy ʼn hofbevel verontagsaam het, is Donderdag weer uitgestel in die Johannesburgse landdroshof.
#FeesMustFall-leier ‘gefrustreerd’ ná hof saak uitstel
“Sommige van ons is nog studente. Ek het nege vakke en volgende week is toetsweek,” het die #FeesMustFall-aktivis gesê.
Studentebetogings: Miljoene se oortyd vir polisie
Sizakele Nkosi-Malobane, LUR vir gemeenskapsveiligheid in Gauteng, het die syfer bekend gemaak in antwoord op ʼn parlementere vraag van die EFF-LP Patrick Sindane.
#FeesMustFall-leier glo op hongerstaking
Mcebo Dlamini, ʼn leier van die #FeesMustFall-veldtog en voormalige studenteleier van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), is glo op ʼn eetstaking in die gevangenis.