“Selfs al sou die ekonomie herstel tot die vlakke voor Covid-19, sal ons drukmediabesigheid nie van die pandemie se impak daarop kan herstel nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Media24"
Maatskappynuus: MultiChoice, Investec en Aspen maak golwe
Naspers sê hy beoog om ’n nuwe entiteit, die MultiChoice Group, in die eerste helfte van volgende jaar te noteer.
Media24 maak groot aankondiging
Media24 maak groot aankondiging
Media24, Huffington Post se paadjies gaan skei
Media24 en Huffington Post het Maandag aangekondig dat dié twee maatskappye se paadjies gaan skei.
Media24 erken prysvasstelling
Die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie het Vrydag gesê Media24 het erken dat hy skuldig is aan prysvasstelling en die vasstelling van handelsvoorwaardes, en het derhalwe ingestem om byna R14 miljoen in ʼn skikkingsooreenkoms met die kommissie te betaal.
HuffPost-blog ʼn ‘hartseer dag vir joernalistiek’
Die skrywer se omstrede blog het geargumenteer dat wit mans vir minstens twee dekades hul stemreg ontsê moet word en dat hulle blameer moet word vir Brexit.
Dié vyf Media24-tydskrifte sluit
Media24 het Woensdag die titels bekendgemaak van die vyf tydskrifte wat binnekort gaan sluit.
Kommer oor Volksblad wat dalk afskaal
Gerugte dat Media24 sy noordelike dagblad Beeld na die binneland wil uitbrei en die plaaslike dagblad Volksblad wil afskaal, is met kommer begroet.
Tim du Plessis groet Media24
Tim du Plessis het na 38 jaar by Media24 bedank om by kykNET aan te sluit, berig Beeld.
Subredakteur spring glo na sy dood by Naspers-sentrum
Alan Bowen, ʼn 46-jarige vryskut-subredakteur van Media 24 sedert 2009, is Sondag dood nadat hy glo van die dak van die Naspers-sentrum in Kaapstad gespring het.