Vermeende EFF-ondersteuners het gedreig om joernaliste se woonadresse in die hande te kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mediavryheid"
Demokratisering van die media bedreig tradisionele monopolie
Die vrye en lewenskragtige media in die land is een van die belangrikste ligpunte in ʼn toekomspad wat soms maar donker lyk maar demokratiese mediavryheid verdien beter, skryf Flip Buys.