Meekahefele Masooa wat aangekla word dat hy ʼn motorfietsryer tydens ʼn padwoedevoorval doodgeskiet het, sal na verwagting volgende jaar eers sy lot weet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Meekahefele Mosooa"
‘Padwoede-motoris’ vra dat saak teruggetrek word
Die motoris wat na bewering die motorfietsryer, Douglas Pearce (39), tydens ʼn padwoedevoorval doodgeskiet het, het Donderdag die Roodepoort-landdroshof versoek om die saak teen hom so gou as moontlik af te handel.