Die beskuldigde is al sedert 5 Augustus 2019 agter tralies, twee dae ná Meghan Cremer verdwyn het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Meghan Cremer"
Verdagte in Cremer-moord vrygespreek
Die enigste verdagte wat tereggestaan het op aanklag van die moord op Meghan Cremer van Philippi in Kaapstad, is Donderdag vrygespreek.
Meghan Cremer-verhoor begin
Die verhoor is verlede jaar verskeie kere uitgestel nadat Sias sy regsverteenwoordigers die trekpas gegee het.
Meghan Cremer-saak wéér uitgestel
Die verhoor moes reeds vroeër vandeesmaand begin het.
Jaar ná Meghan Cremer-moord: ‘So sal ek haar onthou’
“Dit is baie moeilik om daardie mans [die verdagtes] te sien.”
Meghan Cremer: Só het gebeure glo verloop
Volgens die staat was die verdagte in Meghan Cremer se moord ’n werknemer op die perdeplaas waar sy gewoon het.
Meghan Cremer: Slegs 1 verdagte nou van moord aangekla
Die saak teen Jeremy Sias word nou na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas.
Meghan Cremer-saak sloer weens afsonderingsregulasies
Dit is die tweede keer dat dié betrokke saak weens die Covid-19-pandemie uitgestel is.
Meghan Cremer-moord: Drie in hof
Die drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Meghan Cremer (30) het Woensdag in die Athlone-landdroshof in Kaapstad verskyn.
Betoging buite hof waar Cremer-verdagtes verskyn
Buite die hof het tientalle vroue betoog en geëis dat die drie agter tralies bly.
Cremer-moordverdagte het glo op plaas gewerk
Cremer was ’n kranige perderuiter en dit blyk uit die plasing dat die betrokke plaas die Vaderlandsche Rietvlei-stalle is waar Cremer gewoon het.
Meghan Cremer-moord: Verdagtes in hof
Cremer se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 in ʼn sandmyn op ʼn plaas in Philippi gevind.
Soektog na vermiste vrou eindig tragies
Cremer het Saterdag spoorloos verdwyn nadat sy haar huis in Philippi verlaat het.
Drie vas oor vermiste Philippi-vrou se motor
Cremer het Saterdag spoorloos verdwyn nadat sy haar huis in Philippi verlaat het.
Soektog na vermiste vrou begin
Meghan Cremer (30) het Saterdag spoorloos verdwyn nadat sy haar huis in Philippi verlaat het.