Tutu het die baba met ʼn groot glimlag verwelkom.
Alles vir die sleutelwoord "Meghan Markle"
Eerste foto’s: Harry en Meghan in SA
Harry vertrek later na Angola, Botswana en Malawi waar hy verskeie organisasies gaan besoek en projekte bekend sal stel.
Harry, Meghan se toerplanne vir SA, Afrika bekend
“Ek kan nie wag om my vrou en seun aan Suid-Afrika voor te stel nie. Ons sien julle almal binnekort!”
Baba Sussex gedoop
Klein Archie is in ’n handgemaakte replika van die koninklike dooprok wat oor die afgelope 11 jaar deur koninklike babas gedra is, gedoop.
Prins Harry, Meghan op pad SA toe
Ná maande se bespiegeling is dit uiteindelik bevestig dat prins Harry en Meghan Markle, die hertog en hertogin van Sussex, binnekort Suid-Afrika sal besoek.
Omroeper afgedank ná twiet oor baba Sussex
“Ek het aangejaag. Erg aangejaag. Maar dit was ʼn opregte, naïewe en katastrofiese fout.”
Video en foto’s: Prins Harry en Meghan wys hul baba
Prins Harry en sy vrou, Meghan, het Woensdag hul seuntjie vir die wêreld gewys.
Foto’s: Prins Harry en Meghan ‘dink nog aan name’
“Dit was die ongelooflikste ervaring wat ek my ooit kon indink. Hoe enige vrou doen wat hulle doen, gaan die verstand te bowe.”
Baba Sussex is hier
“Die hertogin en die baba is albei gesond en vaar goed.”
Britse koninklike baba is op pad
Prins Harry, die hertog van Sussex, is volgens die verklaring aan Meghan se sy.
Foto’s: Prins Louis word een
Die koninklike egpaar stel jaarliks nuwe foto’s van hul kinders op hul verjaarsdae aan die publiek bekend.
Harry, Meghan swyg oor baba se koms
Prins Harry en sy vrou Meghan, die hertogin van Sussex, het gesê hulle beplan om planne rondom hul baba se geboorte privaat te hou.
Harry en Meghan laat spat wêreldrekord op Instagram
Al dié aandag wat Harry en Meghan kry, is waarskynlik danksy hul eerste baba wat binnekort sy of haar opwagting gaan maak.
Foto’s: So lyk koninklikes tydens swangerskappe
Kyk hier hoe het Diana, Kate en Charlene gelyk!
Britse koninklikes waarsku oor onvanpaste kommentaar
Dié riglyne kom glo in reaksie op die stortvloed kritiek en beledigings waaronder die hertoginne Catherine en Meghan op sosiale media deurloop.
Harry, Meghan sukkel glo om huur by te bring
Die poniekoerant beweer die paartjie moes hul huurkontrak voortydig beëindig en beplan om nou reeds in Maart uit te trek.
Meghan verklap wanneer baba kom
Die hertog en hertogin van Sussex was tot dusver stil oor wanneer hul kind gebore gaan word en hoe ver sy swanger is.
R45 miljoen-huis vir Meghan en Harry voor baba se koms
Dié kothuis was ʼn geskenk aan die egpaar van koningin Elizabeth af.
Foto’s: Kate, Meghan glo beveel om Kersvrede te bewaar
“Ja, dit was ongemaklik en eienaardig gegewe wat die afgelope jaar gebeur het, maar die alternatief van selfs meer wrywing, was ondenkbaar.”
Foto’s: Só lyk koninklikes se Kerskaartjies
Die Kensington-paleis het Vrydag twee pragfoto’s gedeel wat vanjaar onderskeidelik op prins Harry en sy nuwe vrou en prins William en sy gesin se Kerskaartjies sal pryk.