“Dit sal stabiliteit binne die metaal- en ingenieursbedryf bring, en vir werknemers wat vir meer as ʼn dekade geen gestandaardiseerde minimum diensvoorwaardes en loonskale gehad het nie, broodnodige verligting bring.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MEIBC"
‘ArcelorMittal en staalbedryf se probleme hul eie skuld’
“As Amsa ernstig is om die Suid-Afrikaanse staalbedryf te red, moet die vervaardiger moeilike operasionele besluite neem terwyl so ʼn reddingspoging indrukwekkende beleidsbesluite van die regering sal vereis.”
Strategie om ooreenkoms in staalbedryf te bereik
“ʼn Staking sal die staalbedryf en die bedingingsraad groot skade berokken en kan veroorsaak dat werkgeleenthede verlore gaan.”
Staking dreig in ingenieursbedryf
ʼn Landswye staking dreig in die ingenieursbedryf ná onderhandelings vasgeval het toe die vakbond Numsa die werkgewer se jongste aanbod verwerp het.
Arbeidshof lewer ‘historiese uitspraak’ oor metaalbedryf
Die arbeidshof het Dinsdag uitspraak gelewer oor die vakbond Solidariteit se aansoek om die bedingingsraad vir die metaal- en ingenieursbedryf (MEIBC) onder administrasie te plaas in ʼn poging om die bedingingsraad van bankrotskap te red.
MEIBC: Solidariteit nader arbeidshof om raad te help red
“Die MEIBC se finansiële posisie die afgelope ruk so versleg dat die bedingingsraad al vir ʼn geruime tyd lank nie meer sy geskilbeslegtingsfunksie kan uitvoer nie.”
Minister versoek om by MEIBC in te gryp
Die vakbond Solidariteit het vandeesweek in ʼn skrywe aan Mildred Oliphant, minister van arbeid, versoek dat daar dringend by die sukkelende Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf (MEIBC) ingegryp moet word.
MEIBC: Solidariteit verwelkom finale Seifsa-aanbod
Solidariteit het vandag die Federasie van Staal- en Ingenieursbedrywe van Suid-Afrika (Seifsa) se finale loonaanbod verwelkom.
Nuwe loonvoorstel om staking te beëindig
‘n Paar vakbonde, waaronder Solidariteit, het Sondag ʼn nuwe gekonsolideerde loonvoorstel aan die werkgewers in die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf (MEIBC) voorgelê.