Die meisie het toe glo weer teen 17:00 se kant winkel toe gestap, maar nooit teruggekeer huis toe nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "meisie"
Twee vas ná moord op meisie (13)
Twee mans is Sondag in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 13-jarige meisie doodgeskiet het in Protea Glen, Soweto.
Man vas ná hy glo 14-jarige verkrag
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 14-jarige meisie verkrag het in Meadowlands, Soweto.
Tienermeisie doodgeskiet
ʼn 13-jarige meisie is vroeg Saterdagoggend deur twee mans in Protea Glen in Soweto doodgeskiet.
Tienermeisie vas ná moord op pa
‘n 17-jarige meisie is in Lichtenburg in Noordwes in hegtenis geneem in verband met die moord op haar pa.
Video: Meisie (9) skiet instrukteur dood
ʼn Skietinstrukteur is dood nadat ʼn negejarige meisie hom per ongeluk met ʼn Uzi in die kop geskiet het in Arizona in die VSA.
Polisie ondersoek video van ‘bendeverkragting’ ná matriekdans
Die polisie en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid ondersoek ‘n video wat glo wys hoe ‘n hoërskoolmeisie na ‘n matriekdans deur ‘n groep mans verkrag word.
Drie vas oor meisie se lyk onder bed
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 10-jarige meisie in Gugulethu in Kaapstad.
Sewe in hof ná moord op sesjarige en haar tannie
Sewe mense wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n sesjarige meisie en haar 41-jarige tannie vermoor het, het in twee groepe in die Hankey-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn.
Man vas na hy glo tienermeisie verkrag
‘n 24-jarige man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n 14-jarige verstandelik gestremde meisie in Soweto verkrag het.
Meisie sterf ná messteek
‘n 16-jarige meisie is dood nadat sy Sondag verskeie kere met ‘n mes gesteek is in Dobsonville, Soweto.
Meisie (4) in Kaapstad geskiet
‘n Vierjarige dogtertjie veg om haar lewe nadat sy in Wesbank in Kaapstad geskiet is.
Man in hof na hy glo swanger meisie vermoor
`n Man van Limpopo wat daarvan aangekla word dat hy sy swanger meisie en haar ma vermoor het, het Maandag in die Ritavi-landdroshof verskyn.
Taalreël: dogter of meisie?
Verwys mens na “dogters” of “meisies” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Tiener van Welkom vermis
Die polisie van Welkom in die Vrystaat is op soek Geraldine van der Merwe (18) wat Maandag vermis geraak het.
Hy slaap dae lank langs meisie se lyk
Randall Johnson (44) het glo dae lank langs sy oorlede meisie se liggaam geslaap, en nie haar dood aangemeld nie.
Oscar-skietery: Staat gaan borg teenstaan
Oscar Pistorius sal na verwagting om 14:00 in die Pretoriase landdroshof verskyn om vir borgtog aansoek te doen ná ʼn skietvoorval vroeër vandag by sy huis. Die staat het egter laat weet hulle gaan sy borgaansoek teenstaan.