Die eerste ding wat Zozibini Tunzi wil eet noudat sy terug is in Suid-Afrika, is Nando’s.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mej. Heelal"
Video: Mej. Suid-Afrika is die nuwe Mej. Heelal
Die nuwe Mej. Heelal is Maandagoggend (SA tyd) in die VSA gekroon.
Foto’s: Só lyk Mej. Heelal SA se kostuums
Zozibini Tunzi sal Desember in dié skeppings by die Mej. Heelal-kompetisie pronk.
Mej. Heelal en Mej. Wêreld: Dís wie SA verteenwoordig
In 2018 is Tamaryn Green as Mej. Heelal Suid-Afrika aangewys en Thulisa Keyi as Mej. Wêreld Suid-Afrika. Vanjaar was daar slegs ʼn wenner en ʼn naaswenner. Maar iemand het vandag die titel van Mej. Wêreld Suid-Afrika amptelik aangeneem.
Wat lê vir Tamaryn Green voor in 2019?
Green kom nie met leë hande huis toe ná afloop van die Mej. Heelal-kompetisie nie.
Mej. Heelal 2018 is…
Mej. Suid-Afrika, Mej. Filippyne en Mej. Venezuela het sake uitgespook om as die wenner aangekondig te word.
Demi-Leigh groet as Mej.Heelal: ‘Dankie is nie genoeg nie’
Nel-Peters sal binne ʼn paar uur die gesogte kroon aan haar opvolger oorhandig wanneer die kroningsgeleentheid in die Impact-arena in Bangkok, Thailand, plaasvind.
Mej. SA vat dié geskenk na Mej. Heelal
Green wou wys dat die Wes-Kaap oop is vir handel. Die halssnoer sal opgeveil word en die geld sal vir liefdadigheid gaan.”
Mej. SA skud vere reg vir Heelal-kroon
Green se bloukraanvoëlkostuum het gemengde kommentaar op sosiale media ontvang. Kyk hier na die uitrusting.
Mej. SA-kroning geskied vanjaar anders
Die organiseerders van die Mej. SA-skoonheidskompetisie het Vrydag aangekondig dat die aanwys van die wenner vanjaar anders gaan verloop as voorheen.
Foto’s: Demi-Leigh is tuis
Dit is die eerste keer dat sy tuis is nadat sy in November verlede jaar as Mej. Heelal in Las Vegas, VSA, gekroon is.
Mej. Heelal kom SA toe
Kyk hier wat Demi-Leigh Nel-Peters als in Suid-Afrika gaan aanvang wanneer sy terugkom huis toe…
Só verskil Mej. Heelal en Mej. Wêreld
Ons eie Demi-Leigh Nel-Peters het vanjaar met die Mej. Heelal-kroon weggestap terwyl Rolene Strauss in 2014 as Mej. Wêreld gekroon is. Albei titels is ewe gesog, maar hoe verskil dié twee skoonheidskompetisies wesenlik van mekaar?
Só verander Demi-Leigh se lewe as Mej. Heelal
Die pragtige kroon is nie die enigste ding wat Demi-Leigh gewen het nie!
Foto’s: Demi-Leigh – ‘’n Kleintyd-droom het waar geword’
“Ek dink nie ek kan hierdie gevoel aan enigiemand verduidelik nie – wanneer jy almal wat nie in jou geglo het nie, verkeerd bewys en almal wat in jou geglo het vandat jy ʼn klein meisietjie was, trots maak.”
Demi-Leigh ‘opgewonde’ oor haar groot nuus
“Ek is so opgewonde om die nuus uiteindelik met almal te deel.”
Mej. Heelal gekroon
Die skoonheid, ʼn student in tandheelkunde, het aanhangers én beoordelaars van dié kompetisie beïndruk tydens die finale ronde blitsvrae aan al die deelnemers.
Mej. SA beywer haar vir die ‘heelal’
Die huidige Mej. SA, Ntandoyenkosi Kunene, sal op 30 Januarie in die Filippyne aan die Mej. Heelal-kompetisie deelneem.
[Foto’s] Gekskeerdery oor Mej. Heelal-gedoente
Talle grappige prente doen die ronde op sosiale media ná die komediant Steve Harvey Sondagaand per ongeluk eers die verkeerde wenner aangewys het tydens Mej. Heelal 2015.
[Video] Verkeerde Mej. Heelal gekroon
Die kroning van Mej. Heelal het Sondag ʼn onverwagse wending geneem toe Mej. Colombia verkeerdelik as wenner aangewys is.