“Dit was die maklikste ‘ja’ van my hele lewe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mej. SA"
Mej. SA se top-3 verteenwoordig hiér internasionaal
Só is Shudufhadzo, Thato en Natasha ingedeel vir Mej. Heelal, Mej. Wêreld en Mej. Supranasionaal.
Shudufhadzo: ʼn Rabbedoe met sagte krag
“Daar is dae wat ek netjies, gegrimeer en goed versorg is, maar dan is daar ook dae wat ek net in my sweetpak wil rondloop, op my eie ʼn boek wil lees of musiek wil luister. Ek is beslis ʼn introvert.”
Mej. SA: Hier is nog foto’s van Shudu, Thato en Natasha
Shudufhadzo Musida is Saterdagaand as die 62ste Mej. Suid-Afrika aangewys.
Foto’s: Hier is ons nuwe Mej. SA!
“As Mej. SA sal ek ʼn verteenwoordiger wees van die skoonheid, veerkragtigheid en diversiteit wat ek in hierdie land sien.”
ʼn Dag in die lewe van ʼn internasionale model
Op dae wanneer sy nie ʼn fotosessie het nie, werk sy steeds agter die skerms aangesien sy potensiële kliënte gaan spreek en inhoud skep vir haar sosialemediaplatforms.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Hier is die finaliste wat oor die Mej. SA-verhoog sal stap.
Mej. SA-finalis deel gourmet-worsrolresep
Vandag is internasionale worsrolletjiedag!
Foto’s: Só lyk Mej. SA se top-15
Onder die 15 semifinaliste is daar twee mediese dokters, ʼn bemarkingspesialis, internasionale modelle, ʼn voedselwetenskaplike en ʼn aktrise
Mej. SA vind vanjaar later plaas
Vroeër sou die 62ste Mej. SA-kompetisie oudergewoonte in die eerste week van Augustus plaasvind.
Mej. SA ontken swangerskap-spekulasies
Olivier is die eerste Mej. Suid-Afrika wat die voller figuur-vrou verteenwoordig, eerder as die organisasie se voorheen konvensionele uitbeelding van skoonheid.
Foto’s: Mej. SA se top-35 aangewys
Onder vanjaar se top-35 is twee mediese dokters, ʼn prokureur, onderwyser, rolprentmaker, sanger en mode-ontwerper.
Dié bekendes beoordeel Mej-SA inskrywings
Die Mej. Suid-Afrika Organisasie sê ʼn rekordgetal inskrywings is vanjaar ontvang en dat dié inskrywings van hoë gehalte is.
Mej. SA se top-3 sal almal vanjaar internasionaal deelneem
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Mej. Suid-Afrika-kompetisie sal die drie top-finaliste Suid-Afrika in internasionale skoonheidskompetisies verteenwoordig.
Nóg twee Mej. SA-kandidate gekap oor ou twiets
Dit volg ná die 21-jarige model Bianca Schoombee haar verlede week aan die Mej. SA-kompetisie onttrek het nadat dieselfde met haar gebeur het.
Herrie oor Mej. SA-hoopvol se twiets
ʼn Model is haar kontrak en hoop om eendag die Mej. Suid-Afrika kroon te dra kwyt nadat sy onder hewige kritiek deurgeloop het vir ou twiets, wat as rassisties bestempel is, wat weer aan die lig gekom het.
Mej. SA-inskrywings nou oop
“Die enigste verskil aan vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie sal wees dat daar nie ʼn gehoor tydens die uitsending gaan wees nie, maar eerder miljoene mense wat tuis daarna gaan kyk.”
Mej. SA gaan voort; groot verandering kom
“Die skoonheidskompetisie is slegs die onderhoud. Die werk begin nadat sy gewen het.”
Mej. Heelal terug in SA
Die eerste ding wat Zozibini Tunzi wil eet noudat sy terug is in Suid-Afrika, is Nando’s.
Nuwe Mej. Suid-Afrika neem by Zozi oor
Sy het bygevoeg dat sy in die rol van Mej. Suid-Afrika haar werk kan voortsit om vroue wat, net soos sy, seksueel misbruik is te help.