Onder dié groep vroue is ‘n prokureur, sportwetenskaplike, apteker en ‘n hoogs gekwalifiseerde finalis met grade in sielkunde en mediese sosiologie.
Alles vir die sleutelwoord "Mej. SA"
Nou jaag Natasha ʼn nalatenskap, nie net Mej. SA-kroon
“Daardie tipe skok en teleurstelling wat ek in 2021 in myself ervaar het, was my grootste mislukking, maar is nou ook my grootste dryfkrag.”
Enkelouerskap, kritici kniehalter nie dié Mej. SA-finalis se drome
“Gelukkig vind ek my identiteit in die Here en daarom laat ek nie toe dat ander mense se persepsies my definieer nie.”
Twee getroudes, ma én voormalige ‘Survivor’-wenner onder Mej. SA-finaliste
ʼn Voormalige Mej. SA-finalis, Natasha Joubert, het ook weer haar naam in die hoed gegooi en vanjaar die top-30 van dié gesogte skoonheidskompetisie gehaal.
Mej. SA-organisasie se vlag sal voortaan nie meer by Mej. Wêreld wapper
Dít volg nadat die Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie Donderdag in ʼn Facebook-plasing aangekondig het dat die aktrise en sakevrou Carol Bruwer die nuwe lisensiehouer van Mej. Wêreld in Suid-Afrika is.
Nuwe reëls, werklikheidsprogram nou deel van Mej. SA-soektog
Ouerskap en ouderdom staan amptelik nie meer in die pad van vroue wat graag as die volgende Mej. Suid-Afrika gekroon wil word nie.
Swangerskap help Mej. SA-finalis met selfbeeldstryd
“Ek het vir die eerste keer in my lewe werklik vrede met my lyf. Swangerskap verander heeltemal jou uitkyk in daardie opsig.”
Mej. SA-organisasie sê oor vertraging met inskrywings
“Ons is met iets só groot en só vernuwend besig, dat ons net ‘n bietjie meer tyd nodig het om dit gereed te kry.”
Mej. SA-naaswenner gaan meeding vir Supranasionaal-titel
Die Mej. Supranasionaal-kroon rus tans op Lalela Mswane, Mej. SA 2021, se kop.
Ndavi ʼn ‘gunsteling’ vir Mej. Heelal-titel
ʼn Vierde Mej. Heelal-titel wink dalk vanjaar vir Suid-Afrika.
Foto’s: Mej. Heelal-kostuum bring hulde aan Afrika
Mej. SA se uitrusting vir dié gesogte skoonheidskompetisie spog met twee treffende vlerke waarop al 54 Afrika-lande se vlae pronk.
Mev. SA het gʼn kommer oor nuwe reëls by Mej. SA
Mej. SA het onlangs aangekondig dat getroude vroue en ma’s nou ook toegelaat word om vir dié titel in aanmerking te kom.
Nuwe Mej. SA: ‘God se getrouheid het my tot hier gebring’
“Ons land het talle uitdagings, maar ek wil ʼn baken van hoop vir mense wees,” het Ndavi Nokeri trots in Afrikaans gesê kort nadat sy Saterdagaand as die nuwe Mej. SA gekroon is.
Nuwe Mej. SA pas gekroon
Sy is Saterdagaand in die SunBet Arena by Time Square in Pretoria as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon.
Foto’s: Luukse nessie wink vir nuwe Mej. SA
Die woonstel, ter waarde van R10,5 miljoen, is deel van die wenner se pryspakket van R3 miljoen.
Alles wat jy van die Mej. SA 2022-kroning moet weet
Die nuwe Mej. Suid-Afrika word oor minder as twee weke aangewys en die kroningsaand beloof om ʼn skouspelagtige en vermaakbelaaide vertoning te wees.
Mej. SA as nuwe Mej. Supranasionaal gekroon
“Hierdie titel is nie net myne nie, dit is Suid-Afrika se oorwinning.”
Foto’s: Dié tien vroue nóg ʼn tree nader aan Mej. SA-kroon
Die top-10 finaliste in vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is Maandagaand in Johannesburg aangewys.
Foto’s: SA skoonheid voor kansel
Die troue het die afgelope naweek op ʼn spoggerige wynlandgoed in Stellenbosch plaasgevind.
Mej. SA wil jonges leer om werkskeppers te wees
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika 2021, se #BeReady-veldtog is ʼn gratis maandelikse aanlyn opvoedingsreeks waartydens sy met verskillende sakekenners gesels.