Hy was ook bekend as sakeman, hoofsaaklik as stigter van die Taboo-nagklub in Sandton, Johannesburg.
Alles vir die sleutelwoord "Mej. SA"
Mej. SA in Israel wil bydra tot ‘vrede, dialoog’
“’n Baie, baie klein maar uiters uitgesproke groep het probeer, maar misluk, om Lalela Mswane se kanse by dié gesogte internasionale kompetisie in die wiele te ry.”
Mej. Wêreld en Mej. Heelal: Shudu op pad; nog druk op Lalela
Terwyl die voormalige Mej. SA op pad is na die Mej. Wêreld-kompetisie word al meer druk op die huidige Mej. Suid-Afrika geplaas om nie volgende maand aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel deel te neem nie.
‘ANC wil Mej. SA ook dwing om knie te buig’
“Anders as met die skoonheid- en sportkompetisies kan die ANC-regering maklik die internasionale kroon dra vir die mees korrupte en onbevoegste regering in die wêreld.”
EFF steek ook kop in Mej. Heelal-bynes
Die EFF het Woensdag ook druk op die nuwe Mej. Suid-Afrika, Lalela Mswane, geplaas om haar aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel te onttrek.
Mej. SA wél op pad na Israel ondanks ‘fopnuus’
“Lalela sê openlik dat sy as kind geboelie is en sal nie as volwassene geboelie word om nié haar lewenslange ambisie te vervul nie.”
Verloofring skitter aan Mej. SA-skoonheid se vinger
“Ek het die een gevind wat my siel liefhet. Ek het ja gesê.”
Voormalige Mej. SA heet nou mevrou
Dit was ʼn intieme geleentheid met slegs sowat 80 gaste wat teenwoordig was. Die gaste is vermaak deur The Kiffness en The Stinging Rogers Band.
Nuwe Mej. SA oor kroon, drome vir SA
Lalela Mswane wil haar veral op die uitdaging van werkloosheid toespits en sê sy is gereed vir die “enorme taak” wat op haar wag.
Foto’s: En die nuwe Mej. SA is…
Die nuwe Mej. SA is Saterdag by die Grand Arena by die GrandWest Casino in Kaapstad gekroon.
Mej. SA 2021: Hier is alles wat jy moet weet
Die nuwe mej. Suid-Afrika word Saterdag in Kaapstad gekroon en vanjaar se geleentheid beloof om een te wees wat lank in mense se geheue geëts sal bly.
Twee van SA se bekendstes bied Mej. SA aan
“Mede-aanbieding vereis ʼn ander benadering en kan groot pret wees mits die persoon saam met wie jy werk daarvan hou om ʼn goeie tyd op die verhoog te hê.”
Kyk: Nuwe Mej. SA sal hiér nesskrop
Die nuwe titelhouer sal ʼn pakket van pryse ter waarde van meer as R3 miljoen wen, wat die jaarlange gebruik van ʼn gemeubileerde woonstel in dié luukse woonstelblok insluit.
Thato behaal top-drie: ‘My wildste drome is oortref’
“Dankie aan almal by die huis vir hulle wonderlike boodskappe van ondersteuning.”
Wêreld se mooistes kom van Suider-Afrika
Namibië en Suid-Afrika se harte swel vanoggend van trots.
Kyk: Thato wys nasionale kostuum
Thato het Woensdag na Pole vertrek om Suid-Afrika by die Mej. Supranasionaal-skoonheidskompetisie te verteenwoordig.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Dié groep sluit ʼn mediese dokter, vlieënier, aanlyn bakkeryeienaar en regstudente in.
Mej. SA-finalis deel appeltertresep
Saam met ʼn koppie boeretroos of ‘n skep roomys gaan dié appeltert mos hemels smaak.
SA se Thato op pad na internasionale skoonheidsverhoog
“Hou my in jul gebede; ek hoop ek maak julle ongelooflik trots.”
Mej. SA-finalis maak vanielje- crème brûlée
“Ek belowe jou, as dié ‘eiers op roosterbrood’-groentjie-kok crème brûlée kan maak, kan jy dit ook doen.”