Beoordelaars sê vanjaar se finaliste is in ʼn “liga van hul eie”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mej. Suid-Afrika"
Luister: Cindy Nell-Roberts gesels oor strategie agter skoonheidskompetisies
Nee, skoonheidskompetisies gaan nie net oor die mooiste wees nie, en ja, daar ís ʼn WhatsApp-groepie waarop al die voormalige Mej. Suid-Afrika-wenners is.
Luister: Cindy Nell-Roberts vreesloos op 40
Die beeldskone Cindy Nell-Roberts het met Maroela Media gesels oor haar onlangse gesondheidsreis en haar 40ste verjaardag.