“Ek is ongelooflik opgewonde en geëerd om die geleentheid te hê. Ek het onverpoosd gewerk om myself geestelik en fisiek vir die kompetisie voor te berei.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mej. Supranasionaal"
Nuwe Mej. Supranasionaal gekroon
Die uittredende titelhouer, Lalela Mswane van Suid-Afrika, het in ʼn emosionele seremonie die nuwe Mej. Supranasionaal gekroon.
Ayanda reeds ʼn gunsteling vir Mej. Supranasionaal-titel
Ayanda Thabethe en Lalela Mswane is nie die enigste SA vroue wat Vrydagaand op dié kompetisie se verhoog gaan wees nie.
Mej. SA-naaswenner gaan meeding vir Supranasionaal-titel
Die Mej. Supranasionaal-kroon rus tans op Lalela Mswane, Mej. SA 2021, se kop.
Terugslae het nie Lalela se Mej. SA-drome gekelder
Lalela Mswane, die heersende Mej. SA én Mej. Supranasionaal, sal oor presies ʼn week die kroon en titel aan ʼn nuwe plaaslike skoonheid oorgee.
Foto’s: Lalela terug op eie bodem
“Ek is dankbaar en deel die kroon met almal in ons land.”
Mej. SA as nuwe Mej. Supranasionaal gekroon
“Hierdie titel is nie net myne nie, dit is Suid-Afrika se oorwinning.”
Verloofring skitter aan Mej. SA-skoonheid se vinger
“Ek het die een gevind wat my siel liefhet. Ek het ja gesê.”
Thato behaal top-drie: ‘My wildste drome is oortref’
“Dankie aan almal by die huis vir hulle wonderlike boodskappe van ondersteuning.”
Wêreld se mooistes kom van Suider-Afrika
Namibië en Suid-Afrika se harte swel vanoggend van trots.
Kyk: Thato wys nasionale kostuum
Thato het Woensdag na Pole vertrek om Suid-Afrika by die Mej. Supranasionaal-skoonheidskompetisie te verteenwoordig.
SA se Thato op pad na internasionale skoonheidsverhoog
“Hou my in jul gebede; ek hoop ek maak julle ongelooflik trots.”