Eleonor Knoesen gebruik vars melk in die seep en poeiermelk in die res van die produkte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "melkbedryf"
Kameelmelkery gedy in die Kalahari
In die Midde-Ooste word daar intensief met kamele geboer wat baie uitdagings vir veeartse bied, maar in die Kalahari sukkel ‘n boer glad nie met siektes nie.
Melkboer-oorlewing: Gebruik suiwel-app wat insette vergelyk
In 2000 was daar ʼn totaal van 5 864 melkboere en vandag staan hulle op ʼn skamele 1 172.