Te danke aan ruim skenkings vanaf die publiek en hulp van private instellings kon Berdus Henrico (39), wat voorverlede week drie keer tydens ʼn plaasaanval in Limpopo geskiet en vir die dood agtergelaat is, nog toetse ondergaan en die nodige behandeling ontvang in die lang pad na sy herstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Melkrivier"
Nóg twee vas ná Melkrivier-aanval
Nóg twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Berdus Henrico (39) en sy verloofde, Estelle Nieuwenhuys, voorverlede week in Limpopo.
Melkrivier-plaasaanval: Twee vas; Henrico se toestand ‘nie goed’
“Berdus en Estelle het gister [Donderdag] ʼn berader gesien. Hy praat nie baie oor die voorval nie, maar ons weet hoe dit hom moes ontstel het. Hy het baie pyn en ek dink hy fokus in dié stadium op die seer in plaas daarvan om te probeer verwerk wat met hulle gebeur het.”
Melkrivier-plaasaanval: Staatshospitale verkla
“Dít kom op ʼn growwe skending van Henrico se menseregte neer en ons eis dat die minister van gesondheid persoonlik ingryp.”
Melkrivier-plaasaanval: ‘Dis ʼn wonderwerk dat hy lewe’
Berdus Henrico (39) is van bakboord na stuurboord gestuur om mediese hulp te kry ná die aanval.
Plaasaanval: ‘Hy is in ongelooflike pyn’
“In dié stadium weet ons net een van die aanvallers was met ʼn mes gewapen, een met ʼn skroewedraaier en een met ʼn 9 mm-pistool.”