Hulle laat ons gereeld op die verhoog, op die kassie of op die grootskerm skater. Maar wat laat bekendes soos Lizz Meiring, Melt Sieberhagen en Schalk Bezuidenhout lag?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Melt Sieberhagen"
Video:VerSKRIKKELik SNAAKS is inderdaad verskriklik snaaks
‘n Agter-die-skerms-kykie na VerSKRIKKELik SNAAKS, ʼn Afrikaanse verhoogproduksie wat bestaan uit ʼn unieke kombinasie van skerpskerts- en komediesketse.