Agt gewapende rowers het vanoggend op Mays Chemists in Hoofweg toegeslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Melville"
Vyf glo verbind met ‘ontvoeringsindikaat’, Melville-skietery
Polisiebeamptes en lede van die Valke het vroeg Donderdagoggend op lede van ʼn beweerde ontvoeringsindikaat toegeslaan by ʼn huis in Kliprivier in die suide van Johannesburg.
Beloning vir inligting oor Nuwejaarskietery
Die polisie in Gauteng doen ʼn beroep op die publiek om na vore te kom met inligting oor twee skietvoorvalle in die vroeë oggendure op Nuwejaarsdag by ʼn restaurant in Melville en by die Mary Fitzgerald-plein in Johannesburg.
Melville-skietery: ‘Deurbraak volg binnekort’
Twee van die pasiënte is intussen ontslaan terwyl een steeds in ’n kritieke toestand is.
Niemand nog vas vir massaskietery in Mellville
Nóg elf mense is dieselfde dag beseer in ʼn tweede skietvoorval in Johannesburg.
Twee dood tydens Oujaarsaand-skietery in Melville
ʼn BMW-sportnutsvoertuig het verby die restaurant gery en lukraak op klante, wat buite die restaurant gesit het, losgebrand.
DJ Ossewa-sanger in restaurant beroof
Een van die lede van die grapgroep DJ Ossewa, is Woensdagaand saam met vriende en ander gaste in ʼn besige restaurant in Melville, Johannesburg, deur sewe gewapende mans beroof.
Foto’s: Lochner de Kock se nuwe (ou) speelplek
ʼn Lekker atmosfeer, bekendes, heerlike kos en wyne by dosyne was op die spyskaart by die opening van Lochner de Kock, bekende sanger, akteur en koskenner, se trots Afrikaanse kuiergat, Die Vel en Horing.