“Die vyfde mevrou Brink” is Karina M Szczurek se memoires van haar lewe voor, tydens en ná haar huwelik met André P Brink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "memoir"
Boek ondersoek die hartseer en mooi van die dood
Ons almal is sterflinge wat beslis in ʼn sekere stadium met die dood gekonfronteer sal word, tog vermy die meeste mense eerder die onderwerp en wil eerder nie daaroor praat nie. Tobie Wiese se jongste boek ‘Wreed én mooi is die dood’ wil die stilte oor die onderwerp verbreek.
Boek: Net mooi fine
In die proses om vrede te maak met dié gebeure, spandeer Lanie eindelose ure op die blou bank van haar sielkundige, en sy leer om verskeie uitdagings te verwerk.
Boek: Weerklink van ʼn wanklank
“Dit is Pieter-Dirk Uys sonder die grimering! Sonder enige rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke …”
Boek: Jack Parow – Die ou met die snor by die bar
In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou.