Eskom het vroeër vanjaar aangedui dat die munisipaliteit se kragrekening met R272 214 596 agterstallig is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Merafong"
Nóg ʼn Gauteng-munisipaliteit behou kragvoorsiening
Die munisipaliteit het teen die einde van Julie vanjaar R129 miljoen aan Eskom geskuld. Dié bedrag staan tans op R173 miljoen, ondanks ʼn betaling om die ligte aangeskakel te hou.
Merafong se skuld ‘buite beheer’, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het Sondag gewaarsku dat water- en kragtoevoer na inwoners in Merafong-munisipaliteit (Carletonville) in Gauteng “binnekort” afgeskakel kan word, as gevolg van skuld aan Rand Water en Eskom wat “buite beheer” is.
Brandweer en paramedici-krisis in Merafong
Die Merafong plaaslike munisipaliteit aan die Wes-Rand het glo slegs een brandweerwa om ʼn bevolking van 198 000 inwoners te bedien, waar dit veronderstel is om minstens vier brandweerwaens beskikbaar te hê.
Dringende hofaansoek oor Blyvooruitzicht se water
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan Dinsdag voort met ’n dringende aansoek in die Pretoriase hooggeregshof om die Merafong-munisipaliteit te dwing om die watertoevoer aan die Blyvooruitzicht-gemeenskap te verskaf.