Twee vroue is Dinsdag in hegtens geneem nadat die polisie ʼn klopjag op ʼn dwelmfabriek in Meyerton in die Vaal-driehoek uitgevoer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "metamfetamien"
Miljoene rand se tik by OR Tambo opgespoor
Die SAID het by OR Tambo-lughawe in Johannesburg beslag gelê op dwelmmiddels met ‘n geraamde straatwaarde van R42.6 miljoen.