“Die taxibestuurders het uiters aggressief geraak, gevloek en gedreig om die beamptes te skiet.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Metropolisie"
Joernaliste toenemend deur polisie geboelie
Sanef is bekommerd dat hardhandigheid deur lede van die polisie die afgelope 12 maande toegeneem het.
Student begin petisie oor parkeerprobleem by Tuks
Studente word geteister deur karwagte, misdadigers en die metropolisie.
Metropolisiebeampte vas vir roekelose bestuur
Die polisiebeampte en drie insittendes is beseer.
Tronkstraf vir oudmetropolisieman wat verkrag, ontbloot
Adrian Johannes van Zyl se naam word nou ook op die register vir seksuele oortreders geplaas.
Metrobeampte vas weens omkopery
Die polisiebeampte is op die R80-afrit in Pretoria vasgetrek terwyl hy “besigheid” gedoen het.
Diensdiere versterk Wes‑Kaapse lang arm van die gereg
Kaapse polisie-eenheid spog tans met 25 honde en sewe perde.
Bloedtrekvideo: Motoris reeds van dronkbestuur aangekla
Die Gautengse portefeuljekomitee oor gemeenskapsveiligheid het intussen ʼn ondersoek verwelkom wat die Johannesburgse metroraad na aanleiding van die voorval begin het.
Bloedtrekvideo: Wat sê die wet?
Maroela Media het met ʼn strafregkenner gepraat na aanleiding van die ondersoek na ’n video waarin ʼn vrou deur lede van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) vasgepen word sodat ʼn bloedmonster geneem kan word.
Video: Ondersoek ná metrobeamptes Jhb-vrou vaspen vir bloedtoets
“Dit is belangrik om kennis te neem dat ʼn polisiebeampte, ingevolge wetgewing, ʼn persoon wat weier om ʼn bloedmonster vir wetstoepassingsdoeleindes te gee, fisies in bedwang mag bring.”
Vyf vas oor ivoor, beskermde spesies
Die ondersoek het die span na ʼn huis gelei waar hulle op 1 020 modderkrappe, 287 stukke perlemoen en 140 kg se seekomkommers afgekom het.
Bussie met 48 insittendes voorgekeer
ʼn Video van die 47 passasiers wat een vir een uit die taxi klim sodat hulle getel kan word, word sedertdien op sosiale media versprei.
Metropolisie vra ‘Mello Yellos’
Die land se metropolisiemagte wil nou gepantserde voertuie hê om onluste te beheer – dieselfde Njalas wat in die 1980’s berugtheid in die townships verwerf het as ‘Mello Yellos’.
Drie langs snelweg geskiet toe band bars
Die metropolisiebeamptes is omstreeks 02:00 uitgeroep nadat kamera-operateurs klippe op die snelweg gewaar het.
Polisievrou skiet verdagte dood ná aanval op kollega
Die verdagte het die polisieman in die arm en albei bene geskiet, waarna sy vrouekollega teruggeskiet en die aanvaller meermale raakgeskiet het.
Taxibestuurder vas ná padgebruikers ingryp
“Fantasties! Ek is mal daaroor! Welgedaan.”
Metropolisie skiet ‘rower’ dood, trek twee vas
“Toe die beamptes by die toneel opdaag, het die verdagtes op hulle losgebrand en ʼn skietgeveg het ontstaan.”
Metrobeampte ontvoer, geskiet toe hy motor laat stilhou
Die verdagtes het glo die beampte beveel om sy uniform uit te trek, sy dienspistool gesteel en hom toe geskiet voordat hulle van die toneel af gevlug het.
[Foto’s] Metropolisielede in botsing toe hul probeer verbysteek
Die bestuurder van die patrolliemotor, ʼn metropolisielid, wou glo ʼn voertuig verbysteek waarna die patrollievoertuig én die ander voertuig in die ongeluk betrokke was.
[Video] Ma van seun met ongeneeslike siekte: ‘Dís hoekom ek hoop het’
ʼn Johannesburgse ma sê haar “geloof in die mensdom” is dié week herstel nadat sy vir die soveelste keer “bevoorreg was om die goedhartigheid van mense te beleef”.