“Ons kan nie die impak gering skat wat dié situasie op gebruikers se beursies het nie. Treine is baie bekostigbaar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Metrorail"
Treinroete na Kaapse voorstad ná twee jaar hervat
Van Metrorail se treindienste is met die aanvang van die Covid-19-pandemie opgeskort.
Metrorail in WK glo doelbewus gesaboteer
Treine wat Donderdagaand van Kaapstad af na Muizenberg gereis het, moes noodgedwonge na naburige treinstasies terugkeer nadat ʼn kragtoevoerkabel morsaf gesny is.
WK-treine staan stil weens kragfout
Die elektries-aangedrewe treine staan botstil nadat ʼn substasie onklaar geraak het nadat beurtkrag ingestel is.
Metrorail bied beperkte treindiens in Tshwane
“Weens veiligheidsredes en die ernstige gevolge van diefstal en vandalisme, sal treine nie by alle stasies kan stilhou nie.”
Polisiestasies, Metrorail gesluit weens Covid-19-gevalle
Dié ses polisiestasies sal nou almal in satellietstasies in die omgewing bedryf word.
Pretoria-treindiens roep halt weens kabeldiefstal
Dit volg net enkele dae nadat Metrorail-treindienste in Pretoria weer hervat het.
Regering ‘saboteer’ Metrorail
Die selfone wat treindrywers gebruik om mondelinge magtiging van sentrale beheerkamers te kry is boonop buite werking nadat Vodacom sy kontrak met Prasa opgeskort het.
Kaapse treine: Derduisende gestrand toe Eskom krag sny
Elektrisiteitstoevoer na die Kaapstad-treinstasie asook ander stasies oor dele van die Wes-Kaap is Donderdag deur Eskom afgesny weens wanbetaling.
Prasa se bankrekening ‘is leeg’
In sommige gevalle is daar glo nie eens geld om eenvoudige items soos remme vir treine aan te koop nie.
Metrorail-trein brand in Braamfontein
ʼn Brand het Vrydagmiddag uitgebreek op Metrorail-treinwaens in Braamfontein in Gauteng.
Fedusa, Untu beplan om pendelaarsdienste tot stilstand te bring
Fedusa se aansoek vir ʼn nasionale staking is reeds toegestaan.
Skade aan spoorstawe rede hoekom trein ontspoor
Slegs een trein op ʼn slag kan intussen tussen die Germiston-sentraal-stasie en die Oos-Rand-stasie ry.
Trein ontspoor vroegoggend naby Boksburg
Die trein was onderweg na Springs toe dit omstreeks 04:20 by die Angelo-treinstasie ontspoor het.
DA wag angstig vir Metrorail-verslag
Die DA in die Wes-Kaap het gesê hy sal dringend by die openbare beskermer navraag doen oor die status van die ondersoek na Metrorail.
R33 miljoen se skade in brand by treinstasie
Intussen sê Blade Nzimande, minister van vervoer, ʼn “sinistere mag” is besig om die Suid-Afrikaanse spoorwegstelsel te verwoes.
Treindienste hervat ná Mountain View-ramp
Pendelaars het steen en been gekla vandat die treindiens deur die ongeluk ontwrig is.
Nóg ʼn terugslag vir treindienste in Pretoria
Dit kom nadat die Metrorail-treindienste reeds Dinsdag deur ʼn noodlottige treinongeluk by die Mountainview-stasie in Pretoria ontwrig is.
Skade van Pretoria-treinongeluk sowat R21 miljoen
“Die onvoorsiene reënweer Dinsdagmiddag het ʼn negatiewe uitwerking gehad op die werk om die ongelukstoneel op te ruim en die werk sal vanoggend voortgesit word.”
Dringende ondersoek na treinramp gevra
“Ons vra gedurig dat strenger spoorveiligheidsmaatreëls toegepas word aangesien pendelaars se lewe daagliks in gevaar gestel word,”