ʼn Tsoenami-waarskuwing is uitgereik nadat ʼn kragtige aardbewing met ʼn sterkte van 8 Mexiko getref het.
Alles vir die sleutelwoord "Mexiko"
29 verkool in busongeluk
Altesaam 29 persone is Donderdag dood tydens ʼn botsing tussen ʼn petroltenker en ʼn passasiersbus op ʼn snelweg in Mexiko
Die groot Amerikaanse muur
Pres. Donald Trump se voorneme om ʼn muur op die Amerikaans-Mexikaanse grens te bou, word wyd veroordeel. Wat egter nie altyd besef word nie, is dat die muur geen nuwe gedagte is nie en dat ʼn aansienlike deel van die muur reeds gebou is.
Om mure te bou: Boos of uit selfbehoud?
Die media en ook talle politici is tans in rep en roer oor die beoogde bou van ʼn grensmuur tussen die VSA en Mexiko, een van pres. Donald Trump se verkiesingsbeloftes.
Mexiko-president gaan nie met Trump vergader
Enrique Pena Nieto, president van Mexiko, het Donderdag gesê hy gaan nie ʼn beplande verdagering op 31 Januarie met pres. Donald Trump van Amerika bywoon nie.
Talle dood ná vuurwerk-ontploffing
Daar was glo soveel as 2 000 mense by die vuurwerkmark toe die ontploffing plaasgevind het
[Video] Passasiers skrik groot vir slang aan boord
Passasiers aan boord ʼn kommersiële vlug in Mexiko het groot geskrik toe ʼn slang skielik in die kajuit in seil, byna net soos die fliek, “Snakes on a Plane”.