Minstens sewe mense is Vrydag in hegtenis geneem nadat ʼn betoging oor dienslewering in Meyerton in die Midvaal, suid van Johannesburg, gewelddadig geraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Meyerton-betogings"
Meyerton-betogings vlam weer op
Woedende betogers in Meyerton in Gauteng het Vrydagoggend weer bande aan die brand begin steek en paaie versper.
Meyerton weer rustig ná betogings
Die situasie in Meyerton is weer onder beheer nadat gewelddadige betogings Dinsdag in dié dorp net noord van Vereeniging in Gauteng uitgebreek het.