Die vrou het glo oor die grensmuur gespring nadat sy en haar kinders ʼn rusie gehad het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Meyerton"
Vrou vasgekeer tussen mure
Die vrou was van Donderdagaand af tussen die twee mure vasgekeer.
Vrou dood ná vrag op motor val
ʼn Groot industriële masjien het op die voorste helfte van die vrou se motor geval.
Tiener verdrink in swembad
’n Seun, vermoedelik 13 jaar oud, het Sondagmiddag in ’n openbare swembad in Meyerton, Gauteng, verdrink. Ineke van Huyssteen, woordvoerder van ER24, sê lewensredders het…
Bejaarde vrou dood in huis op kleinhoewe gekry
ʼn Bejaarde vrou is Saterdagoggend dood aangetref in haar huis op ʼn kleinhoewe in die Meyerton-omgewing in die Vaaldriehoek.
Vrou in aftreeoord met graaf aangeval, het net aanhou bid
“In Jesus naam. Jy sal nié,” pleit vrou toe man sy gulp losmaak.
Meyerton-brand: ‘Dit was ʼn vreeslike dood’
Tommie en Sibongile Strauss en Sibongile se drie kleinkinders is eergister in die brand dood. Brandbestryders het Tommie en die twee oudste kinders aanvanklik uit die huis gebring, maar paramedici het hulle vergeefs probeer bybring.
Vyf gesinslede sterf in huisbrand
“Drie pasiënte is uit die huis gered terwyl dit nog gebrand het en nog twee pasiënte is gevind nadat die vlamme geblus is.”
Egpaar sê gewapende roof was nié rasse-aanval
“My ma is ontsettend godsdienstig en het die hele tyd hardop lê en bid sodat my pa, wat nie kon beweeg nie, kon hoor sy is oukei.”
Ma van gewonde GPF-lid goed keelvol
“Dit help nie ons sê net ‘shame’ nie. Dit gaan niks verander nie. Die enigste ding wat sal help, is as mense sê hulle is nou keelvol.”
GPF-lid oorleef ‘wilde skietery’ op Meyerton
“Ek hoop dat hierdie jong man ʼn voorbeeld vir baie sal wees. Want sy hart lê by sy mense en om te help waar hy kan.”
ANC-ondersteuners gaan burgemeester glo te lyf
Die groep het die burgemeester toe na bewering te lyf gegaan en met ʼn klip aangeval, voor hulle glo munisipale eiendom begin plunder en skade van R62 000 aangerig het.
Drie sterf toe trok, bakkie bots
Toe nooddienste op die toneel aankom, het hulle die vragmotor en die bakkie aan die kant van die pad aangetref.
Nog ʼn meevaller vir pasgetroude motorwagte
“Hulle sê albei vir my daar is ʼn groot verandering in hulle menswees – en ek kan dit sien ook.”
Foto’s: Gemeenskap help motorwagte met hul droomtroudag
“Die dankbaarheid wat uit dié twee mense kom kan amper nie in woorde beskryf word nie.”
1 dood, 2 beseer toe motors trompop bots
“Paramedici het die liggaam van ʼn man, vermoedelik 47 jaar oud, in die bestuurdersitplek van een van die motors aangetref.”
Gru-botsing eis pa en dogtertjie; passasier in ander motor
Meganiese toerusting is gebruik om die vrou uit die wrak te bevry. Haar man en dogtertjie is in die botsing dood.
Man kritiek ná tref-en-trap
Die man is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Meyerton-gru-ongeluk: Karstoeltjie red babatjie
Te danke aan ʼn karstoeltjie het ʼn vier maande oue babadogtertjie slegs met ʼn blou merkie die gru-botsing in Meyerton in Gauteng oorleef waarin drie mense dood, een ernstig beseer en haar ouers lig beseer is.
Drie sterf toe bakkie koei tref
Al drie mense is op die toneel dood verklaar.