Die ys is, baie voorspelbaar, vir Argentinië gebreek. Die Poemas het Sondagoggend (SA tyd) sy eerste oorwinning in 18 probeerslae in die Rugbykampioenskap behaal toe hy die Wallabies in Mendoza 21-17 geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Michael Hooper"
Bokke se ster kan Saterdag se toets misloop
Een van die Springbokke se groot sterre Saterdag het net ‘n 50-50 kans om fiks te wees vir die naweek se toets teen die All Blacks op Ellispark.