Michael Jordaan, die voormalige uitvoerende hoof van Eerste Nasionale Bank (FNB), is as die direksievoorsitter van die sosiale platform Mxit aangestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Michael Jordaan"
Video: FNB kry nuwe uitvoerende hoof
Tien jaar is genoeg vir enige uitvoerende hoof om sy stempel af te druk, sê die uittredende uitvoerende hoof van FNB, Michael Jordaan.