Nog twee mans is in hegtenis geneem nadat ao. Michelle Stephenson, die polisievrou wat verlede week in haar huis in Vanderbijlpark vermoor is, se vuurwapen glo in hul besit gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Michelle Stephenson"
Twee vas vir polisievrou se moord
Ao. Michelle Stephenson se liggaam is Dinsdagoggend in haar huis gevind nadat sy nie vir werk opgedaag het nie en iemand gaan ondersoek instel het. Sy is met ʼn stuk lap verwurg.
Geliefde polisievrou se moordenaar steeds op vrye voet
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ʼn polisiebeampte van Vanderbijlpark se liggaam Dinsdagoggend in haar huis aangetref is nie.