“Ek dink Mick Schumacher beskik oor baie potensiaal, maar hy kos ons ʼn fortuin. Hy het al ʼn paar renmotors afgeskryf en ons moet geld uithaal wat ons nie het nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mick Schumacher"
‘Rustiger’ Mick begin sy voete vind
“Dit lyk asof hy deesdae minder druk op homself plaas,” het Guenther Steiner ná Mick Schumacher se sesde plek in Oostenryk gesê.
Haas-tige Mick se F1-droom word waar
“Ek sal soos altyd my beste gee en ek sien uit na die avontuur wat voorlê. Terselfdertyd wil ek ook hulde aan my ouers bring – ek is lief vir hulle en ek weet dat ek baie aan hulle verskuldig is.”
Mick Schumacher op koers na F2-glorie
“Wanneer ek die sprong na die F1-reeks maak, wil ek so voorbereid as moontlik wees. Terselfdertyd dink ek dat ’n mens ook eers ’n bietjie moet sukkel, want dit is in daardie tye wat jy die meeste leer.”
Verstappen: ‘Moenie pa en seun met mekaar vergelyk’
“Dit is oor die algemeen deksels moeilik om iemand met Michael Schumacher te vergelyk, juis omdat hy so baie gewen het. Ja, Mick is Michael se seun, maar hy is ook uit eie reg ’n renjaer.”
Mick gaan sy buiging in F1-oefensessie maak
“Ek kan nie wag om in Duitsland agter die stuur te klim nie. Dit gaan ’n ongelooflike ervaring wees om vir die eerste keer deel van ’n oefensessie voor my tuisskare te wees.”
Video: Kyk hoe ry Mick sy pa se Ferrari
“Ek dink daar is ’n moontlikheid dat hy volgende jaar by F1-wedrenne in aksie kan wees.”