Die Valke het ʼn 60-jarige afgetrede pastoor wat ook in die weermag gedien het, by sy huis in Middelburg in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met ʼn beweerde terreur-komplot.
Alles vir die sleutelwoord "Middelburg"
Polisieman skiet vrou, homself
Die polisiebeampte het na bewering eers die suster van sy vriendin geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Jý kan ʼn erfeniskampioen wees
Is dié erfenis vandag ʼn klip in die skoen van die nuwe Suid-Afrika, of kan daardie klippie tot ʼn diamant geslyp word om ʼn oplossing vir sommige van die land se uitdagings te bied?
7 dood in gru-ongeluk op N4
Sewe mense is dood en talle beseer nadat drie voertuie Woensdagoggend op die N4 by Middelburg in ʼn botsing betrokke was.
8 vas ná klopjagte op dwelmlaboratoriums
Die owerhede was teen vanmiddag nog op die onderskeie tonele doenig.
Video: Noodlottige transitoroof op kamera vasgevang
Die noodlottige transitorooftog by ʼn vulstasie in Middelburg, is op kringtelevisiekamera vasgevang.
3 sterf in N4-botsing
Drie voertuie en ʼn vragmotor was in die botsing betrokke.
‘Afrikaans het my na God gebring’
As ’n matrikulant van Hoërskool Middelburg is my boodskap dat Afrikaans onder my vel ingekruip het, want dit het my na God toe gebring. Mathews Phosa se woorde waarna ek elke dag in die Afrikaanse klas kyk, het volle betekenis in my lewe gekry.
Dodetal styg ná botsing op N4
Die botsing het Sondag op die N4 naby Middelburg in Mpumalanga plaasgevind.
Seuntjie gebore ure na sy ma geskiet is
“Ons is baie dankbaar, ek dink nie ons kon vir meer wonderwerke gevra het op een slag nie.”
Vrou, nog drie vas ná moord op man
Die vrou en drie ander verdagtes, almal tussen 33 en 41 jaar oud, is in hegtenis geneem in verband met die moord op die vrou se 57-jarige man.
Gr. 8-leerder sterf toe bus omslaan
“Gideon was die naweek in Steelpoort en was op pad terug na Middelburg waar hy in die koshuis is.”
11 dood in gru-botsing
Die pad is gesluit ná die botsing. Die presiese omstandighede rakende die voorval word ondersoek.
Vier gesinslede vas oor R12 miljoen se bedrog
Ebersohn het na bewering ook talle fiktiewe krediteursrekeninge geskep en bestaande krediteurs se besonderhede gebruik om die geld te verduister.
Gesiene boer, dogter kry swaar ná plaasaanval
“Fisiek het hulle sleg daarvan afgekom, maar die emosionele skade is ook daar.”
Pa skiet twee ná hul glo dreig om baba seer te maak
Die drie rowers het glo by die egpaar se babadogtertjie se bedjie gestaan en die vrou se hulpkrete het haar man wakker gemaak.
Appèlhof sê oor doodskis-twee
Die appèlhof in Bloemfontein het uitspraak gelewer in die aansoek van Theo Martins Jackson (29) en Willem Oosthuyzen (28) om teen hul skuldigbevinding en vonnisse te appelleer.
Bejaarde vrou deur hond verskeur
ʼn 76-jarige vrou is dood toe sy Maandagoggend deur ʼn groot hond by ʼn huis in Middelburg, Mpumalanga, verskeur is.
Man tydens winkelroof geskiet
‘n Man moes Dinsdagaand self na ʼn hospitaal jaag nadat hy tydens ʼn gewapende rooftog in ʼn winkel geskiet is.
Doodskis-twee hoor oor borgtog
Marius Coertze, regsverteenwoordiger vir Jackson en Oosthuyzen, het vroeër gesê die mans gaan die hof versoek om hulle op borgtog vry te laat hangende hul aansoek om verlof tot appèl teen hul vonnis.