UKZN Impi het Saterdag die opwindende eerste kragmeting in die nuut ingestelde KwaZulu-Natalse intervarsity teen Varsity College gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Middelland-liga"
KZN-liga: Collegians en Rovers onstuitbaar
Durban Collegians en College Rovers storm steeds onstuitbaar voort en het Saterdag weer groot oorwinnings weg van die huis af in die KwaZulu-Natalse reeks om die Moorbeker behaal.