As jy mooi luister, sal jy dalk selfs vir Lisa hoor klavier speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "middestad"
Minstens 18 vas ná chaos in Pretoriase middestad
Die situasie is sedertdien in bedwang gebring.
Saak teen polisielede uitgestel vir verdere ondersoek
Die polisiebeamptes is vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld aanvaar het te midde van klopjagte op winkels met vervalste goedere in die Johannesburgse sakesentrum.
Stadsrede: Talle strate in Pretoria gesluit
Die Tshwane-metro het Dinsdag gewaarsku dat die verkeer vandeesweek ontwrig gaan word deur talle strate wat gesluit gaan word wanneer Solly Msimanga, burgemeester van die Tshwane-metro, op 12 April (Donderdag) die stadsrede gaan lewer.
Foto’s: Skoolkinders betoog in Jhb-middestad
‘n Groot groep skoolkinders betoog in die Johannesburgse middestad.
Kantoor veilig verklaar ná petrolbom
Die kantoor van die nasionale departement van gesondheid in Pretoria se middestad is veilig verklaar nadat ʼn man Woensdag ʼn petrolbom na die ingang van die gebou gegooi het.
Gesondheidsdepartement se gebou glo met petrolbom bestook
Die departement van gesondheid het bevestig dat daar Woensdagmiddag ‘n brand by sy gebou in die Pretoriase middestad was nadat daar glo ‘n petrolbom na die ingang van die gebou gegooi is.
Baba verlate in Bfn-middestad gevind
‘n Week oue babaseuntjie is Saterdag in die Bloemfonteinse middestad in die Vrystaat gevind.
JHB-man skiet glo op polisie ná moord
ʼn Man het Saterdag in Johannesburg se middestad glo ʼn ander man doodgeskiet en toe op die polisie losgebrand.
Kapingsvideo: Vier mans vasgetrek
Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die kaping van ʼn familiemotor in Johannesburg se middestad. Kringtelevisiebeeldmateriaal van die kaping is oral op sosialemedia-netwerke versprei.
Wilde jaagtog en skietery in JHB
Twee mense is Woensdag in spervuur beseer nadat ʼn groep mans in Johannesburg se middestad van veiligheidswagte gevlug het.
PTA-landmerk vir “ʼn appel en ʼn ei” verkoop
Roux Shabangu se Sanlam Middestad-gebou in Pretoria is Woensdag vir ʼn skamele R66 miljoen op ʼn veiling verkoop.
Twee in brandende gebou vasgekeer
Twee mense was Saterdagoggend in ‘n brandende gebou in Johannesburg vasgekeer, het die stad se nooddienste gesê.
Taxi-onrus in PTA-middestad
Vier mense is Vrydagoggend beseer tydens ʼn onderonsie tussen twee mededingende taxi-verenigings in Pretoria se middestad.
Video: Munitoria ingeplof
Talle inwoners van Pretoria het Sondag op verskillende plekke in die stad waaronder die Uniegebou en die Dieretuin bymekaargekom vir die inploffing van die Munitoria-gebou.
Foto’s: Munitoria ingeplof
Die stad Tshwane se ou hoofkantoor, die Munitoria-gebou, is Sondagmiddag suksesvol in die Pretoriase middestad ingeplof.