’n Organiseer sê hy is selfs bereid om die dam se water te drink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Midmar-myl"
Weber jag Midmar, Olimpiese glorie
“Ek is mal daaroor om die Midmar-myl te swem; ek dink dit is ook ‘cool’ vir die Olimpiese Spele.”
Honderde durf Midmar dié naweek aan
Die 46ste Midmar Myl word Saterdag en Sondag in Howick aangebied.
Vermiste Midmar-swemmer se liggaam gevind
Die liggaam van Herman van Straten, wat tydens die Midmar-myl verdwyn het, is opgespoor, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Midmar-swemmer steeds vermis
Herman van Straten, ʼn 43-jarige sakeman van Benoni wat Saterdag tydens die Midmar-myl in Howick, in KwaZulu-Natal, verdwyn het, word steeds vermis.