ʼn Beesboer in die Meyerton-omgewing het 14 van sy Brahmaan-stoetbeeste, wild, vis en volstruise verloor nadat hulle besoedelde water uit sy plaasdam en die Fouriespruit gedrink het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "midvaal"
ANC-ondersteuners gaan burgemeester glo te lyf
Die groep het die burgemeester toe na bewering te lyf gegaan en met ʼn klip aangeval, voor hulle glo munisipale eiendom begin plunder en skade van R62 000 aangerig het.
Man in Midvaal deur weerlig getref
ʼn Man is Vrydagmiddag na ʼn brandweerstasie in Midvaal gehaas nadat ʼn weerligstraal hom getref het.
19-jarige met byl aangeval op kleinhoewe
“Die Here is getrou. Dit was net een wonderwerk op ʼn ander,” sê ʼn ma wie se dogter ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in Glen Donald, Midvaal, oorleef het.
Foto’s: ‘Tornado’ saai verwoesting in Midvaal
Minstens 50 mense in die gebied is beseer.
Samwu-lede ruk môre op na dié munisipaliteit
Mohale het verder aangedui dat lede vir ʼn onbepaalde tyd elke dag van 07:30 sal betoog in die parkeergebied van die munisipaliteit.
Man op kleinhoewe doodgesteek
Die man se liggaam is vasgebind op die vloer aangetref.
JHB-ongeluk: 1 dood, 2 kritiek ná motor rol
ʼn Man in sy 30’s is Woensdag dood en twee persone is beseer nadat die motor waarin hulle gery het in Midvaal, suid van Johannesburg, gerol het.
Partye verskil oor nuwe munisipaliteite
Politieke partye het Dinsdag verskillende reaksies getoon op die voorgestelde samesmelting van die Midvaal- en Emfuleni plaaslike munisipaliteite met die Sedibeng-distriksmunisipaliteit om ‘n enkele metropolitaanse munisipaliteit te vorm.
Midvaal-burgemeester bedank
Timothy Nast, DA-burgemeester van Midvaal, het bedank, het die party Vrydag gesê.