Klein Miguel Louw is op daardie noodlottige dag skool toe, maar het nooit weer teruggekeer huis toe nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Miguel Louw"
Só is vermiste negejarige vermoor, hoor hof
Die datum van die seun se dood word nie op die nadoodse verslag aangedui nie, maar volgens die ondersoekbeampte moes hy kort na sy ontvoering vermoor gewees het.
Man by hof vir moord in hegtenis geneem
Die man het Woensdag vlugtig in die hof op aanklag van ontvoering verskyn waarvoor hy vroeër borgtog toegestaan is, maar is op aanklag van moord in hegtenis geneem toe hy by die hof uitstap.
Nog geen moordklag ná 10-jarige sterf
Mohammed Vahed Ebrahim, die slagter van Phoenix wat daarvan beskuldig word dat hy die 10-jarige Miguel Louw ontvoer het, het Woensdag vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn.
Ontbinde liggaam ís dié van vermiste 10-jarige
Die seuntjie se verdwyning het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof.
Erg ontbinde liggaam dalk dié van vermiste tienjarige
Miguel Louw het in Julie naby sy skool in Sydenham vermis geraak. Dié voorval het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof.