Maroela Media het by die vier akteurs gaan kuier om meer uit te vind oor die opwindende paar weke wat vir hul karakters in die sepie voorlê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mila Guy"
Luister: Mila Guy nou ook aanbieder
“Ek het op elke troue gehuil en ek wou op elke troue dans. Daar was lekker kos en oulike mense. Dit was lieflik.”
Mila Guy maak regisseursdebuut
“Dis ʼn vreemde proses om as regisseur jou eie stem te vind en om die een te wees wat die besluite moet neem. Daar is nie tyd om onseker te wees nie.”
Mila Guy ontgin komediegoud in Afrikaans
“Hoewel dit altyd my instink is om iets dieper te maak, het ek later agtergekom daar is tog ʼn ligter kant aan my en het dit begin ontgin.”
Luister: Michael Blignaut ʼn nuweling op die Afrikaanse musiekhorison
“Dit is vir my ʼn baie groot eer dat Vaughan ʼn liedjie wat hy self kon opneem vir my gegee het.”
Kitsfeite oor die derde seisoen van ‘Hotel’
Het jy al ooit gewonder waar die fiktiewe dorpsnaam Fransenburg vandaan kom? En het jy geweet hoeveel Safta-benoemings dié reeks al gekry het?
#JouSondagDrama-rolprentreeks voortgesit met ‘Stille nag’
Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Luan Jacobs, Vilje Maritz en Mila Guy is in die fliek te sien.
kykNET se #JouSondagDrama-fliekreeks skop Sondag af
Op Sondag 20 Januarie skop dié rolprentreeks af met die fliek Desember, met Henriëtta Gryffenberg, Arno Greeff, Mila Guy en Leandie du Randt Bosch in die rolverdeling.
Mila Guy se boodskap vir die matrieks van 2018
Aktrise Mila Guy is saam met jou bly dat jy deur is! “Wat jy ook al mag doen in 2019: ʼn oorbruggingsjaar, begin met werk of studeer – baie sterkte!”
Video: ‘n Paar wenke vir die eindeksamen
Die bekende aktrise Mila Guy deel in dié video ‘n paar goeie wenke met matrikulante wat dalk met die eindeksamen se leerwerk spook.