Besluit vandag dat jy gelukkig is met hoe, wie en wat jy is. Leef dan met ’n glimlag wat sê: “Ek is tevrede!” Jy is in elk geval jou beste wanneer jy net jý is.
Alles vir die sleutelwoord "Milanie Vosloo"
Gedagte vir die dag: Onthou aan Wie jy behoort
Onthou aan Wie jy behoort. Dan sál jou hart nie vergeet om van blydskap oor te loop nie.
Gedagte vir die dag: Bied weerstand teen die Bose
Bied elke dag weerstand teen die magte van die Bose, stry teen die sonde en bid dat God jou styf sal vashou.
Gedagte vir die dag: Gaan leef die liefde
Leef so teenoor ander dat hulle sal weet dat jou liefde – soos Christus s’n – elke dag nuut is.
Gedagte vir die dag: Leef elke dag nuut
God begin elke oggend voor met ons. Kniel vandag opnuut in dankbaarheid voor dié God wat jou met sy lewe liefhet.
Gedagte vir die dag: Leef met selfbeheersing
Ons bly immers feilbare mense. Tog kan ons met die genade van ons Vader altyd weer die skade regmaak, vergifnis vra en ontvang en wéér probeer om Geesvervuld te leef.
Gedagte vir die dag: Ervaar God se liefde
Hy het jou onuitspreeklik lief!
Gedagte vir die dag: Geniet God se goedheid
Wees gehoorsaam aan God se stem en jy sal verras wees oor die heerlike vuurtjies-van-genade wat Hy in jou lewe laat brand.
Gedagte vir die dag: Geniet jou werk
God wil hê dat jy jou werk sal geniet. Vra Hom hóé.
Gedagte vir die dag: Daardie klein jakkalsies
Bid vandag vir onverpoosde Geesvervulling. Hy sal die stille krag wees wat ook jou klein jakkalsies onder beheer hou.
Gedagte vir die dag: Los jou kommer by Hom
“Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of wat julle omkrap na God toe, want Hy self is die Een wat vir julle sorg” (1 Petrus 5:7).
Gedagte vir die dag: Die Here is God, net Hy
Die Here God herinner sy ontroue volk daaraan dat hulle voorvaders sy eer aangetas en Hom smaad aangedoen het, net soos wat hulleself dit ook doen.
Gedagte vir die dag: Eer die Here wat ’n nuwe begin moontlik maak
Ons het al so gewoond geraak aan mense se halwe werk dat ons dikwels ook van die Here nie veel meer as dit verwag nie.
Gedagte vir die dag: Sing tot eer van God
“Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God. O koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela” (Psalm 68:32-33).
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?
Gedagte vir die dag: Eer God deur skuldbelydenis
Deur die Here nie voluit in jou te ken lewe nie, vertrap jy sy eer.
Gedagte vir die dag: Eerbied en ontsag vir God
“As jy nie sorgvuldig al die woorde van hierdie wet hou wat in hierdie boek geskryf is, om hierdie heerlike en gedugte Naam, die Here jou God, te vrees nie” (Deuteronomium 28:58).
Gedagte vir die dag: Wees getrou aan die Here jou God en sy gebooie
“Julle moet die Here julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang” (Deuteronomium 13:4).
Gedagte vir die dag: God het jou lief – vandag, môre, altyd
My ooreenkoms van vrede met jou sal nooit tot ʼn einde kom nie. Dit is wat die Here sê wat soveel vir jou omgee” (Jesaja 54:10).
Gedagte vir die dag: Aan God alleen die eer en heerlikheid
“Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘nʼn welbehae!” (Lukas 2:14).