Dit is die tyd van die jaar wat ons almal moeg is.
Alles vir die sleutelwoord "Milanie Vosloo"
Gedagte vir die dag: Geloof kos niks, maar vra alles
“As jy My wil volg, moet jy alles wat vir jou belangrik is, laat staan. Stel dit tweede.”
Gedagte vir die dag: Rus is ʼn mág en ʼn móét
Op die sewende dag het Hy gerus van al die werk wat Hy gedoen het.
Gedagte vir die dag: Om soos Hy rein te wees
“Soos sy lewe skoon en sonder foute was, so moet joune ook wees.”
Gedagte vir die dag: Nóú meer as ooit
Dit is nie altyd maklik om te vergewe nie.
Gedagte vir die dag: Hoe meet jy sukses?
Daar is soveel ander belangriker dinge wat ons eintlik behoort te evalueer.
Gedagte vir die dag: Vóór jy in die bokskryt klim
Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet” (Psalm 147:11).
Gedagte vir die dag: Stop!
“Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is” (Filippense 4:13).
Gedagte vir die dag: Is jy moedeloos?
Menige gelowige het al gedink dat om ʼn kind van God te wees ʼn mens van teëspoed en moeilike tye behoort te vrywaar.
Gedagte vir die dag: Net ʼn doodgewone vrou
“ʼn Samaritaanse vrou kom toe daar aan om water te skep. Jesus vra haar: ‘Gee vir My asseblief water om te drink’” (Johannes 4:7).
Gedagte vir die dag: ʼn Ma se glo
“Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: ‘Vrou, daar is u seun’” (Johannes 19:26).
Gedagte vir die dag: Juig oor sy skoonheid
“U versorg die aarde, en laat dit reën, U maak dit ryk en vrugbaar. Die riviere van God is vol water; U verskaf graan soos U bepaal het” (Psalm 65:10).
Gedagte vir die dag: Val en opstaan
“Laat hulle wat wys is hierdie woorde verstaan. Die paaie van die Here is waar en reg. Regverdige mense loop daarop, maar opstandiges struikel en val op die pad” (Hosea 14:10).
Gedagte vir die dag: God is betrokke by jou
“God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here is my krag en my lied. Hy het my redding geword” (Jesaja 12:2).
Gedagte vir die dag: Hy kan die onmoontlike doen
“Die regverdige sal nie ontsteld word nie, en sal altyd onthou word. Vir slegte tyding is hy nie bang nie: hy is gerus, hy vertrou op die Here” (Psalm 112:6-7).
Gedagte vir die dag: Soek na sy wil
“As ons dan met die wete leef dat Hy na ons luister, na wat ons ook al vra, weet ons ook dat Hy die versoek wat ons gevra het, sal toestaan” (1 Johannes 5:15).
Gedagte vir die dag: Plaas Hom in beheer
“Al sit ek nou in duisternis, die Here is ʼn lig vir my. Hy sal weer lig in my lewe bring en ek sal sy regverdigheid sien” (Miga 7:8-9).
Gedagte vir die dag: Liefde wat wys
“Niemand het ʼn groter liefde as hierdie nie: dit is dat iemand sy lewe opoffer ter wille van sy vriende” (Johannes 15:13).
Gedagte vir die dag: Hy pleit vir jou!
“Ek tree vir hulle in. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié mense wat U aan My gegee het omdat hulle U s’n is.” (Johannes 17:9)
Gedagte vir die dag: Hy’s toe nie weg nie!
Mag julle insien hoe enorm groot die krag is wat God gebruik vir ons wat glo. Dieselfde magtige sterkte was ook aan die werk toe God Christus uit die dood opgewek het en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het. (Efesiërs 1:19-20)