Strandgangers het Vrydagaand op die karkas afgekom. Die DBV is in kennis gestel en die karkas is verwyder waarna ʼn outopsie uitgevoer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Milnerton"
Vyf koelbloedig doodgeskiet, verdagtes soek
Die verdagtes het eers by die een huis losgebrand waarna hul na ’n tweede huis gegaan en skote afgevuur het.
Gewapende rooftog by Kaapstad-winkelsentrum
Vinnige reaksie deur polisiebeamptes en lede van ʼn privaat veiligheidsmaatskappy het tot die inhegtenisneming van twee gewapende verdagtes gelei kort ná ʼn onderneming beroof is.
Vier vas vir onwettige besit van perlemoen
Die polisie het ook op gereedskap wat gebruik word vir die voorbereiding van perlemoen beslag gelê.
Raaisel oor verlore hond met juweliersware om nek
Die hond is deur ʼn vrou in ʼn straat gevind waar sy aan ʼn paal vasgemaak was.
Kaapse polisie lê beslag op R2,4 m. se perlemoen
In die pakhuis het hulle op ʼn onwettige perlemoenverwerkingsaanleg afgekom en die twee mans (onderskeidelik 31 en 34) in hegtenis geneem
Vyf vas ná winkelrooftog
Nadat die polisie die omgewing deursoek het, het hulle ʼn vyfde verdagte aangekeer wat te voet op die vlug geslaan het.
Skeepswrak geskuif en oop vir publiek
Pres. Paul Kruger se kleinseun het die skip gekoop en met die reis na Kaapstad is die mas en seile tydens ʼn storm erg beskadig.
Twee Kapenaars aangekeer oor meineed
Polisiebeamptes het reeds in die voorlopige ondersoek na die sake die meineed vermoed, ʼn bron van groot kommer vir die SAPD.
Seun (9) ‘held’ ná hy ma se lewe red
“ʼn Ambulans is na die gesin se huis gestuur waarna die ma in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas is. Hierdie jong seun het vandag ʼn held geword.”
[Foto’s] Nog ʼn stadsaal verwoes tydens betoging
“Dit is veral moeilik om te aanvaar in ag genome dat daar net gister klaar gemaak is met herstelwerk aan die plafon na jare se motivering om die fondse vir dié herstelwerk te bekom.”
[Foto’s] ‘Jong mense’ steek bus in Kaapstad aan die brand
“Die gemeenskappe wat afhanklik is van openbare vervoer ly die ergste hieronder.”
[Video] Bryde-walviskarkas van Milnerton-strand verwyder
ʼn 15 meter lange Bryde-walviskarkas is Maandagoggend van Sunset-strand in Milnerton in Kaapstad verwyder.
Vriende red vlieërplankryer se lewe
ʼn Duitse vlieërplankryer is gered terwyl lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) besig was met die soektog na ʼn vermiste branderplankryer.
Kaapstad-man vas oor wapens
ʼn 34-jarige man van Milnerton is in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
Seuntjie verdrink in swembad
ʼn Seuntjie het Saterdagaand in ʼn swembad in Milnerton in Kaapstad verdrink.
Vroue vas oor vulstasie-diefstal van R2 miljoen
Wilhelmina Burger (58) en Sandra Nelson (64) verskyn na verwagting Woensdag in die hof nadat hulle glo meer as R2 miljoen gesteel het toe hulle by ʼn vulstasie in Milnerton, Kaapstad, gewerk het.
Kaapstad kap bordele
Owerhede van die stad Kaapstad het in die week op bordele toegeslaan en tot dusver drie bordele se deure gesluit.