Mimi Coertse vier vandag haar 85ste verjaardag. Haar keuse om nié meer te sing nie het immers niks met haar 85 jaar te make nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mimi coertse"
Heimwee
Die geliefkoosde opname is die een deur Mimi Coertse.
Kaapse sopraan wen ATKV-sangkompetisie
Caroline Modiba (27) is Saterdagaand tydens ‘n glansgeleentheid in Oudtshoorn aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.